Riebeek-Kasteel-wynkelder het Maandag 24 Januarie die eerste druiwe vir die 2022-oesjaar ontvang. Die druiwe is vanjaar weens klimaatstoestande twee weke later as die vorige oesjaar. Die kelder kan volgens die bestuur 1 000 ton druiwe per dag ontvang, hanteer en verwerk. Foto: Samuel Walters


Wyndruiwe uiteindelik gereed

You need to be Logged In to leave a comment.