Edmund Tough werk hard in die rukwinde aan boord van ’n Topper-seilbootjie (dinghie). Dié seiljagvaarder was een van tientalle Gordonsbaai-seiljagklublede en -matrose wat die naweek in dinghies by die Theewaterskloofdam geseil het.


Wind in sy seile

You need to be Logged In to leave a comment.