Twee gelukkige Swartland Gazette
-lesers kan elk ’n dubbelkaartjie wen na die Steve Hofmeyr-konsert wat 1 Oktober op Môreson buite Malmesbury gehou sal word.
SMS die antwoord op ’n maklike vraag na 37173. Die kompetisie sluit 22 September en die wenners sal 23 September in kennis gestel word.
Vraag: Waar word die Steve Hofmeyr-konsert gehou? (Elke SMS kos R1,50.)
Vir diegene wat nie gelukkig genoeg is om kaartjies te wen nie, kan kaartjies teen R300 elk by Computicket gekoop word. Die prys sluit in ’n kaas en wyn aansit.
Tafels vir groepe van tien is ook beskikbaar indien ondernemings hul kliënte wil onthaal