Hierdie produkte is onlangs verlate in verskeie dele van Malmesbury gevind. Indien enigiemand enige van die artikels positief as hul eiendom kan identifiseer, kan hulle AO Martin van Heerden by 022 482 7500 skakel.


vermoedelik gesteelde eiendom kan opgeëis word

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article