Tygerbergse spanne aan wenkant

Met die meeste Tygerbergse spanne aan die wenkant in die jongste reeks Premierliga-krieketwedstryde in die Westelike Provinsie, was ’n 100-tal deur Werner Moolman van Brackenfell een van die individuele glanspunte.

Moolman (110), Rushdi Jappie (71) en Ettiene Jewel (4/42) was aan die voorpunt van Brackenfell (304) se afrekening met Ottoman-klub (243).

Bellville (113/3) het vroegdag ’n sewepaaltjie-sege oor die Universiteit van Wes-Kaapland (111) behaal nadat die studentespan se kolwers – met die uitsondering van Sinalo Gobeni (40) – lelik gestruikel het in die oggendskof. Dit was veral Marcus Fourie (5/24) wat die UWK-kolwers verlam het.

Durbanville (161/3) het eweneens maklik met sewe paaltjies teen Rondebosch (158) gewen nadat Taswin Lucas (3/23) en sy medeboulers Rondebosch goed vasgevat het. Fritz de Beer (60), Jean Strydom (46) en Laurens Smit (37) het daarna die afrondingswerk vir die Durbies gedoen.

Kraaifontein, wat dit hotagter gekry het in sy vorige paar wedstryde, het hom hierdie slag reggeruk en Milnerton (149) laat les opsê. In die Kraaie (174) se oorwinning met 25 lopies was Siya Nyawose (41*), Franco Kasner (39) en Craig Ephraim (4/5) die staatmakers, terwyl Ashley Cupido (47) moedig vir Milnerton probeer walgooi het.

– Sarel Burger

Bellville (113/3) het vroegdag ’n sewepaaltjie-sege oor die Universiteit van Wes-Kaapland (111) behaal nadat die studentespan se kolwers – met die uitsondering van Sinalo Gobeni (40) – lelik gestruikel het in die oggendskof.

Durbanville (161/3) het eweneens maklik met sewe paaltjies teen Rondebosch (158) gewen nadat Taswin Lucas (3/23) en sy medeboulers Rondebosch goed vasgevat het.

Kraaifontein, wat dit hotagter gekry het in sy vorige paar wedstryde, het hom hierdie slag reggeruk en Milnerton (149) laat les opsê.

In die Kraaie (174) se oorwinning met 25 lopies was Siya Nyawose (41*), Franco Kasner (39) en Craig Ephraim (4/5) die staatmakers, terwyl Ashley Cupido (47) moedig vir Milnerton probeer walgooi het.– Sarel Burger

Met die meeste Tygerbergse spanne aan die wenkant in die jongste reeks Premierliga-krieketwedstryde in die Westelike Provinsie, was ’n 100-tal deur Werner Moolman van Brackenfell een van die individuele glanspunte.

Moolman (110), Rushdi Jappie (71) en Ettiene Jewel (4/42) was aan die voorpunt van Brackenfell (304) se afrekening met Ottoman-klub (243).

Bellville (113/3) het vroegdag ’n sewepaaltjie-sege oor die Universiteit van Wes-Kaapland (111) behaal nadat die studentespan se kolwers – met die uitsondering van Sinalo Gobeni (40) – lelik gestruikel het in die oggendskof. Dit was veral Marcus Fourie (5/24) wat die UWK-kolwers verlam het.

Durbanville (161/3) het eweneens maklik met sewe paaltjies teen Rondebosch (158) gewen nadat Taswin Lucas (3/23) en sy medeboulers Rondebosch goed vasgevat het. Fritz de Beer (60), Jean Strydom (46) en Laurens Smit (37) het daarna die afrondingswerk vir die Durbies gedoen.

Kraaifontein, wat dit hotagter gekry het in sy vorige paar wedstryde, het hom hierdie slag reggeruk en Milnerton (149) laat les opsê. In die Kraaie (174) se oorwinning met 25 lopies was Siya Nyawose (41*), Franco Kasner (39) en Craig Ephraim (4/5) die staatmakers, terwyl Ashley Cupido (47) moedig vir Milnerton probeer walgooi het. – Sarel Burger

Bellville (113/3) het vroegdag ’n sewepaaltjie-sege oor die Universiteit van Wes-Kaapland (111) behaal.

Durbanville (161/3) het eweneens maklik met sewe paaltjies teen Rondebosch (158) gewen.– Sarel Burger

In die Kraaie (174) se oorwinning met 25 lopies was Siya Nyawose (41*), Franco Kasner (39) en Craig Ephraim (4/5) die staatmakers, terwyl Ashley Cupido (47) moedig vir Milnerton probeer walgooi het. – Sarel Burger

Met die meeste Tygerbergse spanne aan die wenkant in die jongste reeks Premierliga-krieketwedstryde in die Westelike Provinsie, was ’n 100-tal deur Werner Moolman van Brackenfell een van die individuele glanspunte.

Moolman (110), Rushdi Jappie (71) en Ettiene Jewel (4/42) was aan die voorpunt van Brackenfell (304) se afrekening met Ottoman-klub (243).

Bellville (113/3) het vroegdag ’n sewepaaltjie-sege oor die Universiteit van Wes-Kaapland (111) behaal nadat die studentespan se kolwers – met die uitsondering van Sinalo Gobeni (40) – lelik gestruikel het in die oggendskof. Dit was veral Marcus Fourie (5/24) wat die UWK-kolwers verlam het.

Durbanville (161/3) het eweneens maklik met sewe paaltjies teen Rondebosch (158) gewen nadat Taswin Lucas (3/23) en sy medeboulers Rondebosch goed vasgevat het. Fritz de Beer (60), Jean Strydom (46) en Laurens Smit (37) het daarna die afrondingswerk vir die Durbies gedoen.

Kraaifontein, wat dit hotagter gekry het in sy vorige paar wedstryde, het hom hierdie slag reggeruk en Milnerton (149) laat les opsê. In die Kraaie (174) se oorwinning met 25 lopies was Siya Nyawose (41*), Franco Kasner (39) en Craig Ephraim (4/5) die staatmakers, terwyl Ashley Cupido (47) moedig vir Milnerton probeer walgooi het.

– Sarel Burger

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.