Alle Toutrekpaaie lei hierdie naweek na Malmesbury se skouterrein, waar die Suid-Afrikaanse junior toutrektoernooi van Donderdag af plaasvind.

Baie sweet en kompetisies, stalletjies en musiek wag daar op jou!

Skakel Bennie (083 412 3069) of Rentia (060 508 5144) vir navrae.

You need to be Logged In to leave a comment.