Roses United het sy plek in die halfeindronde van die Boland top-12 vasgemaak deur Wesbank in die kwarteindronde uit te skakel.
Die Malmesbury-krieketklub het ‘n oortuigende wen teenoor sy teenstanders van Piketberg in hul onlangse T20-kragmeting beklink.
Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.
Plaaslike gimnaste van die Malmesbury se gimnastiekklub, wat veral bekend is vir hul prestasie in akro-gimnastiek, het onlangs aan die 2025- Wes-Kaap-kampioenskapskompetisie deelgeneem. Hul deelname aan die provinsiale kampioenskap volg…
Malmesbury se Hans Neethling is pas in die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat van 11 tot 18 Oktober aan die Afrika-kampioenskapsreeks sal deelneem, opgeneem. Die Afrika-span wat hierdie 11de Afrika-bekerbyeenkoms in Egipte…
The Free State Cheetahs will take on Western Province in Bloemfontein on 16 August seeking a third win in the Currie Cup series.
The Free State Crinums reached the TNL semifinals, intensifying their rivalry with the Golden Fireballs and Jaguars for the championship.
The third day of action at the prestigious FNB U18 Craven Week delivered spectacular rugby entertainment at Hoërskool Middelburg on Wednesday, with South Western Districts (SWD) Eagles and DHL Western…