Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.
‘n Droom wat Mcneil Hendricks en sy span gekoester het, het destyds op 8 Maart op die Wesbank sportterrein teen Saron afgeskop – en op 6 September op Porterville triomfantlik teen…
Die Swartland-Grootuitdaagbeker- kompetise van die Sanlam-Boland-rugbyunie het in 2025 ‘n seisoen gelewer wat nie net op die veld uitgespook is nie, maar ook in die hart van gemeenskappe. Van Moorreesburg…
Die Abbotsdale Lillies het Saterdag 19 Julie op sy tuisveld met 47-40 teen die sterk Moorreesburg Samoa afgereken.
Moorreesburg het Saterdag 12 Julie koning gekraai in sy Boland-Grootuitdaagbeker-wedstryd teen Darling.
Two childhood friends from Johannesburg are living their rugby dream tonight as the Junior Springboks chase their first World Rugby U20 Championship final appearance in over a decade.
The FNB U18 Craven Week delivered another day of spectacular rugby action on Thursday, with powerhouse teams Western Province and Eastern Province securing commanding derby victories at Hoërskool Middelburg that…
Die Boland 0.13-akademiespan het Vrydag 4 Julie die WP met 23-14 in hul finale wedstryd in Oos-Londen geklop.
Die FNB o.18 Cravenweek het Maandag met ‘n ontploffende begin in Middelburg afgeskop, met 37 drieë wat oor vier wedstryde aangeteken is. Die Westelike Provinsie XV het ‘n aanvallende vertoning…
JOHANNESBURG – Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU), SuperSport en die SAUK het vandag bevestig dat SAUK 2, SAUK-radiostasies en SuperSport (DStv) die Castle Lager-toets tussen die Springbokke en Italië op Saterdag,…