Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs ‘n geloofwaardige en gebalanseerde begroting vir die 2025-’26-boekjaar ter tafel gelê – ten spyte van aanhoudende ekonomiese uitdagings en beperkings op plaaslike regeringsvlak. Die munisipale…
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs ‘n geloofwaardige en gebalanseerde begroting vir die 2025-’26-boekjaar ter tafel gelê
Die pad tussen Darling en Yzerfontein (MR215/R315) was die afgelope naweek tydelik gesluit nadat hoë reënvalsyfers die Swartlandstreek geteister het.
Die Swartland-munisipaliteit het pas ‘n splinternuwe brandweerwa in ontvangs geneem.
Die heel eerste Swartland Tourism Showcase is vanjaar op Vrydag 27 Junie met groot welslae by die !Kwa ttu San-erfenissentrum buite Yzerfontein gehou.
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het op Vrydag 20 Junie die Drakenstein-munisipaliteit besoek om die vallei se groeiende toerisme-ekosisteem eerstehands te beleef. Hy…
‘n Ondersoek is van stapel gestuur weens bewerings van korrupsie en wangedrag by die Moorreesburg-verkeersdepartement.
Die Bergrivier-munisipaliteit moes verlede Dinsdag (8 April) bontstaan om inwoners van Porterville by te staan nadat die Bergrivier, wat daar naby vloei, sy walle ná ‘n wolkbreuk oorstroom het.
On Friday 4 April the Swartland Municipality hosted its second successful SMME Indaba at the Malmesbury Town Hall, bringing stakeholders and entrepreneurs together to share, connect and learn. This annual…