Wesbank is die naweek as die kampioen in die mansafdeling van die Swartland-burgemeestersbeker- toernooi gekroon nadat hy Abbotsdale naelskraaps met 16-14 verslaan het. Harold Cleophas, die uitvoerende burgemeester van die Swartland-munisipaliteit, oorhandig die wennerstrofee aan die Wesbank-span. Berig op bl.8.Foto: David Rossouw