Die VGK Darling het Sondag 10 April ’n tekkie-diens vir sy jeug gehou. Suidooster-akteur Irvine van der Merwe (met hoed) was die gasspreker. Hier staan hy saam met die kerk se jeug.