St.Thomas hou kamp

Die Goedgedacht-trust het die afgelope naweek van 21 tot 23 Februarie hul eerste oefenkamp op die plaas Goedgedacht in Riebeeksrivier met groot sukses aangebied toe die leerlingraad en ’n paar onderwysers van St. Thomas Primêr kom kuier het.

Die doel van die Youth-at-Risk-program is volgens die trust om boeliegedrag onder leerders te bespreek en hok te slaan, maar ook om positiewe ontwikkeling onder die jeug te bevorder. Die leerders het onder meer hindernisbane voltooi, aan groepwerk deelgeneem en saam verskeie opdragte aangepak.

You need to be Logged In to leave a comment.