Die Women on Farms-projek het met vroue van wynplase van oor die distrik heen ‘n optog gehou waarin hulle ‘n memorandum oorhandig het wat vra dat plaagdoders wat hul gesonheid in gevaar stel, nie meer gebruik word nie. Die memorandum is aan die department van arbeid oorhandig. Lees die volledige berig op bladsy 3. Foto: Verskaf


Stop dit nou!

You need to be Logged In to leave a comment.