Span groet vir feesseisoen

Die Swartland Gazette-span groet vir die jaar.


Die Swartland Gazette-span groet vir die jaar.

Ons laaste uitgawe vir 2024 verskyn vandag, Dinsdag 17 Desember.

Die volgende Gazette sal op Dinsdag 14 Januarie 2025 verskyn, hoewel Gazette se redaksie en advertensiespan vanaf Vrydag 10 Januarie reeds weer beskikbaar sal wees. Stuur gerus steeds enige nuus en foto’s na nuus@swartlandgazette.co.za vir publikasieoorweging in die nuwe jaar.

Ons bedank graag ons getroue lesers en lojale adverteerders vir hul volgehoue ondersteuning die afgelope jaar. Ons wens almal ’n wonderlike en veilige feestyd saam met u geliefdes toe en sien uit daarna om die nuwe kalenderjaar saam met u aan te pak.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.