Geskiedenis is Maandag 28 Februarie gemaak toe Pool4change in samewerking met die departement van kuns en kultuur en die Wes-Kaapse Onderwysdepartement ’n splinternuwe potspeltafel aan De Villiers Primêre Skool geskenk het. Die geleentheid is deur naby geleë skole asook van die plaaslike raadslede en burgemeester bygewoon. De Villiers is dus die voorloper in aanloop tot die ontwikkeling van ’n skoleliga, sê Chris Windvogel, die koördineerder van Pool4change in die Langeberg-area.


skoleliga op pad?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article