Die bekende Robertsonse sakeman, Nico Nel, het ’n sakeontbyt aan die einde van verlede jaar by The Robertson Small Hotel vir sy kliënte gehou om die jaar in ’n ontspanne atmosfeer op ’n gepaste wyse af te sluit, met ’n gasspreker wat ’n baie interessante inligtingsessie aangebied het. Nel se kliënte het dit baie geniet en die praatjie uiters insiggewend gevind. Van links is Helét Borchardt, Nico Nel, Waldette Stoffberg en Nelene Cronje.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article