Die Young Good Hope-rugbyklub van Ashton het die afgelope naweek tyd uit sy skedule geneem om verskeie produkte by ’n sorgsentrum in die dorp te gaan aflaai. Hulle het ook tyd saam met pasiënte deurgebring en selfs ’n paar pasiënte se hare se gesny. . Foto: Norman Evertson


Rugbyklub steun siekes

You need to be Logged In to leave a comment.