Rooiberg United het Saterdag (19 Februarie) die vierde agtereenvolgende naweek as wenners uit die stryd van al die vriendskaplike wedstryde waarin hy tot dusver gespeel het, getree. Die bestuur, afrigters en ondersteuners is baie trots op hierdie span. Hulle het Saterdag tuis teen Young Eagels gespeel en soos volg gewen: A-span 15-8

Rooiberg United wen weer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article