Gazette het verlede week foutiewelik aangedui dat Norman Evertson die berig oor die rugbywedstryd tussen Montagu-rugbyklub en McGregor geskryf het. Die klub het inderdaad die berig aan Gazette verskaf.

Ons stel dit graag reg en vra om verskoning vir die fout.

You need to be Logged In to leave a comment.