Jeanne Heunis het hier protea by Allemansrus-verblyf teen die Breërivier, naby die Rooibrug, geneem. Het jy ’n foto van die natuur of argitektuur waarop jy trots is? Stuur dit na Tamsyn.Jantjies@media24.com. Onthou, dit moet groter as 1MG wees om oorweeg te word. Foto: Jeanne Heunis