Potspelspelers van Wynland reg vir SA’s

Die Kaapse Wynland-distrik se Swartbal-federasie het verlede naweek (21 en 22 Mei) geskiedenis gemaak toe verskeie dorpe soos Worcester, De Doorns en Robertson hul eerste swartbal-proewe oor die twee dae gehou het. Dit was ’n groot sukses waar verski


Die Kaapse Wynland-distrik se Swartbal-federasie het verlede naweek (21 en 22 Mei) geskiedenis gemaak toe verskeie dorpe soos Worcester, De Doorns en Robertson hul eerste swartbal-proewe oor die twee dae gehou het. Dit was ’n groot sukses waar verskillende afdelings teen mekaar meegeding het om die Wes-Kaap van 3 tot 13 Julie by die Suid-Afrikaanse swartbal-federasie in Saldanha te teenwoordig. Die verskillende afdelings sluit o.15, o.18, o.23, ope en senior sowel as meesters in.

Geharde potspel is opgedis waar staal en vernuf op die tafel tot die heel beste spel in potspel uitgespook is.

Onder is die Kaapse Wynland-distrik se topspelers in hul onderskeie afdelings:

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.