Paarl-hospitaal soek familie van pasiënt

Die Paarl-hospitaal is op soek na die familie van Henry Fortuin (ook bekend as “Spieke” of “Kleintjies”).


Die Paarl-hospitaal is op soek na die familie van Henry Fortuin (ook bekend as “Spieke” of “Kleintjies”).

Hy is vermoedelik in sy laat dertigs en het geen beskikbare adres waar hy woon nie. Dit is bekend dat hy gereeld by Hermon-stasie kom en moontlik familie in die Riebeek-Kasteel-omgewing het.

Enigiemand met meer inligting oor Fortuin kan Annemarie Fourie gedurende gewone kantoorure by annemarie.fourie@westerncape.gov.za of 021 870 2560 kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.