Moorreesburg (in swart en geel) speel hier in die groepwedstryde teen Darling in Saterdag (22 Januarie) se Hillcrest-7’s op Evergreens Park in die Paarl. Moorreesburg het die wedstryd 14-12 gewen. Warriors Paarl het as die algehele wenner van die toernooi weggestap. Foto: Ernest Kilowan


Moorreesburg staan sy man

You need to be Logged In to leave a comment.