Meer as 82% slaag

Wesbank Sekondêre Skool spog vanjaar met Beyoncé Welkom wat 76,42% in die matriekeksamen behaal het. Sy gaan vanjaar haar BComm-graad aan die Universiteit Stellenbosch aanpak.


Wesbank Sekondêre Skool spog vanjaar met Beyoncé Welkom wat 76,42% in die matriekeksamen behaal het. Sy gaan vanjaar haar BComm-graad aan die Universiteit Stellenbosch aanpak.

Die skool het ’n slaagsyfer van 82,5% behaal.

Altesaam 69 het toelating tot baccalaureur-studies ontvang, terwyl 82,5% tersiêre studies mag voortsit. 2021 se matrieks het altesaam 18 A-vaksimbole behaal.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.