Norman Evertson het dié foto op 26 Desember verlede jaar van ’n gedeelte van die Kogmanskloofpas tussen Montagu en Ashton geneem. Het jy ’n foto van die natuur of argitektuur waarop jy trots is? Stuur dit na Tamsyn.Jantjies@media24.com. Onthou, dit moet groter as 1MG wees om oorweeg te word. Foto: Norman Evertson


Kronkelpas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article