Kom maak ’n draai

Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) of Christians Against Drugs nooi mense wat probleme ondervind met middelafhanklikheid, na sy byeenkoms in die saal van die NG Moedergemeente Strand op die hoek van Birkenhead- en Faganstraat Maandag 17 Januar


Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) of Christians Against Drugs nooi mense wat probleme ondervind met middelafhanklikheid, na sy byeenkoms in die saal van die NG Moedergemeente Strand op die hoek van Birkenhead- en Faganstraat Maandag 17 Januarie om 19:00.

Almal is welkom. Rig enige navrae aan Gerrit by 073 336 3119 of Werner by 082 826 0972.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.