Fonteine Village bied Maandag 14 Februarie om 17:30 ’n heerlike Valentyn-kuieraand met die Country-legende Tommy Dell by die Swartland-Noord kerksaal aan. ’n Verskeidenheid eetgoed word te koop aangebied, wat jafels, afval, pannekoek, kerrie en rys en vele meer insluit. Bring jou eie drinkgoed. Kaartjies kos R60 en is beskikbaar by Adriana

kom koer saam met tommy dell

You need to be Logged In to leave a comment.