Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se sweminstrukteur en plaaslike inwoner, Petro Meyer, leer die leerders van Meiring Primêre Skool in Riebeek-Kasteel oor waterveiligheid in die instituut se heel eerste Oorlewing-swemsentrum. Van links is Jennifer Martin (14), Cee-Jay Snyders (12) en Jo-Nay Williams (14). Lees die volledige berig op bl. 3.Foto: Andrew Ingram/NSRI


Kinders leer só swem

You need to be Logged In to leave a comment.