Hoërskool Dirkie Uys se o.19A-netbalspan is die wenners van die Weskus- Topskole-kampioenskap, wat in Clanwilliam gehou is. Hulle het afgereken met HS Swartland (14-11), Vredendal (11-8) en Lutzville (17-8). Agter: Jorestline van Wyk, Nienke Smit, Lerandi Jansen, Alica Bester, Anka Crous, Nicola Collen. Voor: Ashlin Crozier, Mariah Heyns en Zia van Dyk.


Kampioene!

You need to be Logged In to leave a comment.