Hoërskool Robertson was die afgelope naweek gasheer vir die Hoërskool Hermanus. Leerders van dié twee skole het in verskeie sportkodes meegeding.
Netbaluitslae teen Hermanus (speler van die wedstryd tussen hakies):
19A speel gelykop 29-29 (Meckenzie Marx)
19B verloor 10-21 (Lindie Fortuin)
17A wen 17-13 (Chandrè van Rooi)
17B wen 32-3 (Kira Courtnage)
16A verloor 16-22 (Cassidy Marinus)
16B wen 14-3 (Gail Conradie)
15A verloor 8-30 (Jeetan Stofbergh)
15B verloor 4-36 (Nelani Colyn)
14A verloor 3-26 (Chandrè Arendse)
14B verloor 7-32 (Chantè Gallant)
14C wen 12-8 (Sunè Barnard)
Hokkie-uitslae:
Seuns:
o.16A verloor 0-6
o.19B wen 2-0
o.19A wen 3-2
Meisies:
o.16A verloor 0-5
o.19B wen 2-1
o.19A verloor 0-2
Rugby:
19A Robertson 43 Hermanus 7
2de span Robertson 29 Hermanus 7
16A Robertson 27 Hermanus 31
15B Robertson 3 Hermanus 32
15A Robertson 12 Hermanus 33