Amateur-hommeltuigvlieënier, Sam Fourie wat gereeld mooi landskapfoto’s in die Helderberg neem, het onlangs dié foto van die Strand-promenade met die mooie Helderberg in die agtergrond geneem. Foto: Sam Fourie