Goedehoop Primêr het onlangs sy nuwe prefekte aangewys met die skoolhoof, Frederick JL Pieters (middel) baie trots op hulle. Agter: Shane Claase, Elrick Joubert, Asiphe Adonisi en Bronwyn Arendse. Voor: André van Rooyen, Amore Sako (hoofmeisie), Pieters, Byron Faro (hoofseun), Sisipho Dyasi en Marlizaan Vlotman.


goedehoop primêr pronk met sy nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.