D’ling, M’burg vier hul spelers

Darling en Moorreesburg se rugbyklubs het onlangs hul spelers by hul jaarlikse bekeruitdelings vereer.


Darling en Moorreesburg se rugbyklubs het onlangs hul spelers by hul jaarlikse bekeruitdelings vereer.

Die volgende spelers het pryse in die verskillende afdelings van die onderskeie klubs ontvang:

Darling-rugbyklub

Sportman van die Jaar – Mitchum Fortuin

Speler van die Jaar – Renfred Adams

Top-12-Speler van die Jaar – Henwill Cleophas

Top-12-Agterspeler van die Jaar – Earl Lewis

Top-12- Voorspeler van die Jaar – Renfred Adams

Haupt-toekenning – Renfred Adams

Gemeenskapspeler van die Jaar – Sidney Johnson

Plettervat-trofee – Henwill Cleophas

Meeste drieë vir die Jaar – Renfred Adams

Meeste punte vir die Jaar – Earl Lewis

Mees belowende speler van die Jaar – Angelo Marsh

1ste-span- Agterspeler van die Jaar – JP Abrahams

1ste-span- Voorspeler van die Jaar – Henwill Cleophas

2de-span- Agterspeler van die Jaar – Chadley Adonis

2de-span- Voorspeler van die Jaar – Jade Roman Julies

3de-span- Agterspeler van die Jaar – JuWayden Marthinus

3de-span- Voorspeler van die Jaar – Llewellyn van Reena

Moorreesburg-rugbyklub (Samoa)

Sportman van die Jaar – Lyall April

Speler van die Jaar – Donielle Karolus

Deurbreekspeler van die Jaar – Elermo Erasmus

7’s-Speler van die Jaar – Herbert Boois

Goue Skoen – Heinrich Boois

Meeste drieë vir die Jaar – Donielle Karolus

Meeste punte vir die Jaar – Heinrich Boois

1ste-span- Agterspeler van die Jaar – Elermo Erasmus

1ste-span- Voorspeler van die Jaar – Curtley Dawson

2de-span- Agterspeler van die Jaar – Nathan Gouw

2de-span- Voorspeler van die Jaar – Matthew Jackson

3de-span-Agterspeler van die Jaar – Cheswill Damon

3de-span- Voorspeler van die Jaar –Jeano Smit

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.