Hierdie asemrowende prentjie oor Valsbaai in verskillende skakerings van blou is Dinsdag 8 Februarie deur die kranige amateurfotograaf Cobus Germishuys op kamera vasgelê en ingestuur vir publikasie vir ander se genot.Foto: Cobus Germishuys


Die blouste blou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article