Die bekende ekonoom en ankeraanbieder van die program Ontbytsake, Dawie Roodt, is binnekort in Montagu. By dié geleentheid op 13 Oktober sal hy meer vertel van sy traumatiese ervaring toe hy en sy gesin in hul huis aangeval is. Die praatjie sal om 11:30 by die NG Moederkerk-saal plaasvind. Kaartjies kos R50 per persoon en sluit ’n ligte ete in. Om kaartjies te bespreek, bel sers. Suria Meyer by 082 499 3860 of 023 614 8300
Dawie Roodt kom gesels op 13 Oktober
Die bekende ekonoom en ankeraanbieder van die program Ontbytsake, Dawie Roodt, is binnekort in Montagu. By dié geleentheid op 13 Oktober sal hy meer vertel van sy traumatiese ervaring toe hy en sy gesin in hul huis aangeval is. Die praatjie sal om 11:30 by die NG Moederkerk-saal plaasvind. Kaartjies kos R50 per persoon en…
Share this post: