Die Badisa Carneys kleuterskool in Wesbank, Malmesbury bedank die ouers, beheerraad en borge vir hul samewerking en harde werk oor die afgelope jaar.
Dank aan die personeel vir hul toegewydheid en liefde vir die kinders. Carneys bedank ook Wilfred Davids wat gehelp het om die jaarverslag uiteen te sit en wat gewillig was om ’n slide-show met die jaar se aktiwiteite aan ouers te wys.
’n Groot dankie aan mnr. De Kock wat boekies in kleur gedruk het en ook die gasspreker, ds. M Adams, van die Calvynse kerk