Die Hoërskool Robertson het verlede Vrydag teen Worcester Gimnasium netbal gespeel. Gazette was daar om vinnig ’n foto te neem, voordat die koerant Vrydagmiddag drukkers toe is weens Maandag se vakansiedag. Hier warm Hoërskool Robertson se o.14-meisies op. Foto: Phiwokuhle Mothemela


Buurdorpe se skole speel netbal teen mekaar

You need to be Logged In to leave a comment.