Kinders van Riebeek- Kasteel het onlangs die strate ingevaar in ‘n poging om boeliery stop te sit. Die optog het in same- werking met die plaaslike raadslid Nicolene Smit en Reagan-Reece Carolissen, talle ouers en plaaslike wetstoepassers plaasgevind. Die optog vorm deel van ‘n groot veldtog oor die bewusmaking van boeliery.

Kinders van die AGS-gemeente se sondagskool in Riebeek-Kasteel het onlangs die strate ingevaar in ‘n poging om boeliery stop te sit.

Die optog, insamewerking met die plaaslike raadslid Nicolene Smit en Reagan-Reece Carolissen, ouers en lede van die munisipale wetstoepassing, vorm deel van ‘n inisiatief vir die bewusmaking van boeliery.

Die sondagskool se personeel het almal se deelname, tyd en toewyding tot die geleentheid bedank.

Kinders van Riebeek-Kasteel het onlangs die strate ingevaar in ‘n poging om boeliery stop te sit.

You need to be Logged In to leave a comment.