Die Hoërskool Robertson se eerste meisies- (regs onder)- en seunshokkiespan (bo), sowel as die o.19A-netbalspan (regs bo) neem hierdie week (24 tot 29 Maart) aan die Noord-Suid-derby by HTS Drostdy in Worcester deel.