Micah Africa (13), ’n leerder aan die Laerskool Swartland in Malmesbury, het die afgelope skoolvakansie (24-26 Maart) ’n eerste plek by die Suid-Afrikaanse laerskole-atletiekkampioenskap in Noordwes behaal. Hy het die Wes-Kaap in die 200 m hekkies-item vir seuns in die o.13-groep verteenwoordig en in 27,46 sekondes eerste oor die wenstreep geseil.


beste in sa

You need to be Logged In to leave a comment.