Die getroue gemeenskapswerker en weldoener Katy Arendse het ’n groep plaaslike bejaardes in Februarie met ’n Saterdagoggend-ontbyt by die Strand-koffiewinkel HeBrews in Michaustraat bederf. Arendse is die hart en siel agter die Maranatha-sopkombuis, wat al jare lank honderde honger magies – beide oud en jonk – in die Erijaville-gemeenskap vul. Hier staan Arendse by die intern-sjef Jamie de Kock en van die inwoners waar hulle saam by ’n groot tafel aangesit en mekaar se samesyn oor ’n heerlike happie geniet het. Foto:


Bejaardes sit saam aan tafel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article