L.R. Schmidt Primêr wil graag vir Roland Graser van Grace Foundation bedank vir die vlot verloop van die pas afgelope vakansieprogram, sowel as die finansiële bydrae wat gemaak is om so ’n suksesvolle program aan te bied.

Baie dankie ook aan dr. Balie, mnr. Greg Smith, Alex, Stephen, Doraleine, Naina (Hollandse studente), Shaun Cloete, Emile Davids, Amy Adonis, Amy, Stephanie Magerman, Adelle Fouche (kuns) Rooi Kruis-personeel, Brandweerpersoneel, Allyssa (Greyton Transition Town), juffrou Vera Sauls, juffrou Gwen, Jenny Amstrong, Beryl Wood, Christa von Sentel, breiwerk), Connie (kos), Karin du Toit, Janion Latier ( Dierevereniging) , Opsigters Peet, Ivan, Wilma en Levinia

You need to be Logged In to leave a comment.