Rasaad Adams
-
Die 84-jarige Jannie Malherbe sal ondanks ‘n onlangse rib-besering sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon voltooi. As die oudste deelnemer aan die 63ste marathon is hyvasbeslote om die uitdagende 240km-roete van Paarl na Velddrif te voltooi.
-
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het op Vrydag 20 Junie die Drakenstein-munisipaliteit besoek om die vallei se groeiende toerisme-ekosisteem eerstehands te beleef. Hy het by die Paarl Boutique en Dunstone-landgoed ingeloer waar hy touwys gemaak is oor hoe ondernemings die plaaslike ekonomie ‘n hupstoot gee.
-
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]