Die Ashton-atletiekklub het die Safari-wedloop in Wellington op 1 Mei voltooi. Van links is Nkululeko Nkuza (21.1 km), Chanice Fortuin (10 km), Mcgaile Swanepoel (5 km), Johnny Strydom (halfmarathon – 21.1 km), Perslynn Benn (5 km), Quinzil Jansen (5 km), Lucreatia Jansen (10 km), Beatrix Jansen (10 km) en Sebiena Claassen (10 km). Nkululeko en Johnny het elk ’n Boland-medalje asook ’n silwermedalje vir hul wedlope ontvang. Al die ander atlete het silwermedaljes in hul onderskeie wedlope ontvang.


Ashton-atletiekklub blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.