Hierdie groep oudleerders van Hoërskool Robertson het Saterdag (12 Maart) hul 60ste hoërskoolreünie gehou. Hulle het in 1962 matrikuleer. Die groep het van 10:00 tot 14:00 ’n hond uit ’n bos by die Oppiestoep-restaurant in Paarl gekuier. Selfs hul hoofseun van hul matriekjaar, Charles King (agter, derde van links) het die geleentheid bygewoon. Foto: Tamsyn Jantjies


‘62-matrieks vier 60 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article