61ste Bergrivier-kanoresies kom!

Die organiseerders van die Bergrivier-kanomarathon is vanjaar terug.


Die organiseerders van die Bergrivier-kanomarathon is vanjaar terug.

Roeiers kan begin gereed maak vir die 61ste aflewering van die 240 km-wedvaart wat op 6 Julie begin.

Verlede jaar is die vier dae lange wedvaart deur Andy Birkett gewen terwyl sy vrou, Nikki Birkett, die eerste vroueroeier oor die wenstreep was.

Weens die inperkings­regulasies is die jaarlikse gepaardgaande Velddrif-winterkarnaval toe afgestel, wat gewoonlik op die banke van die rivier gehou is om onder meer die roeiers te verwelkom.. Besoek die Bergrivier-kanomarathon-webwerf, www.berg.org.za vir nuus.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.