60ste valentynsdag

Ter viering van Valentynsdag en die liefde wat hulle al vir ses dekades teenoor mekaar koester, het Oom Hein Smith (89) en sy vrou, tannie Susara (88) besluit om weer kamma te trou en al hul mede-inwoners van Huis Fonteine Village was daar om die liefde saam met hulle – en hul 60ste huweliks-herdenking –…


Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.